Olaf Pooley (13 Maart 1914 – 14 Julie 2015) was 'n Engelse akteur, skrywer, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Password Is Courage (1962) en in die televisiereekse The Adventures of Ben Gunn (1958), Doctor Who (1963), en Star Trek: Voyager (1995).
Filmografie Rolprente 1962: The Password Is Courage 1962: The Battleaxe 1971: Crucible of Horror 1971: The Johnstown Monster 1980: The Godsend 1985: Lifeforce
Televisiereekse 1954: Gravelhanger 1958: The Adventures of Ben Gunn 1963: Doctor Who 1966: The Master 1995: Star Trek: Voyager
Televisierolprente 1949: Summer Day's Dream 1952: Portrait by Rembrandt 1982: Falcon's Gold 2001: An Evening with Rosanne Seaborn
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1914 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu