Laith Nakli (gebore 1 Desember 1969) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Wall (2017) en 12 Strong (2018), en in die televisiereeks 24: Legacy (2016).
Filmografie Rolprente 2014: Amira & Sam 2017: The Wall 2017: Laying Low 2018: 12 Strong
Televisiereekse 2016: 24: Legacy
Video's 2009: Emina
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu