Alan Napier (7 Januarie 1903 – 8 Augustus 1988) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Sword in the Stone (1963), Marnie (1964), en Batman: The Movie (1966), en in die televisiereeks Batman (1966).
Filmografie Rolprente 1930: Caste 1932: In a Monastery Garden 1937: Wife of General Ling 1944: Mademoiselle Fifi 1949: Master Minds 1952: Big Jim McLain 1956: The Mole People 1963: The Sword in the Stone 1964: Marnie 1964: Signpost to Murder 1966: Batman: The Movie
Televisiereekse 1949: Your Show Time 1952: Biff Baker, U.S.A. 1952: The Schaefer Century Theatre 1955: The 20th Century-Fox Hour 1959: Five Fingers 1962: Don't Call Me Charlie 1966: Batman 1969: Night Gallery
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1903 Kategorie:Sterftes in 1988 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu