Christopher Neil (gebore 1948) is 'n Engelse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Adventures of a Private Eye (1977), Adventures of a Plumber's Mate (1978), en The Allnighter (1987).
Filmografie Rolprente 1977: Adventures of a Private Eye 1978: Adventures of a Plumber's Mate 1987: The Allnighter
Televisiereekse 1974: You and Me
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Ierse manlike akteurs van die 20ste eeu