Chris New (gebore 17 Augustus 1981) is 'n Engelse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Weekend (2011), Chicken (2015), en A Smallholding.
Filmografie Rolprente 2011: Weekend 2015: Chicken A Smallholding
Eksterne skakels
Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense