Gorden Kaye (7 April 1941 – 23 Januarie 2017) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Brazil (1985) en in die televisiereekse Coronation Street (1960), Born and Bred (1978), en 'Allo 'Allo! (1982).
Filmografie Rolprente 1985: Brazil
Televisiereekse 1960: Coronation Street 1973: The Gordon Peters Show 1976: Well Anyway 1977: Come Back Mrs. Noah 1978: Born and Bred 1980: Just Liz 1981: Codename Icarus 1982: 'Allo 'Allo! 1988: The Noel Edmonds Saturday Roadshow 1988: Saturday Night Out 2001: Revolver
Televisierolprente 1994: The Best of 'Allo 'Allo! 2007: The Return of 'Allo 'Allo!
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu