Cavan Kendall (22 Mei 1942 – 29 Oktober 1999) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Sexy Beast (2000) en in die televisiereekse Jo's Boys (1959), Doctor Who (1963), en St. Ives (1967).
Filmografie Rolprente 2000: Sexy Beast
Televisiereekse 1957: The Railway Children 1957: The Machine Breakers 1957: The Thompson Family 1958: The Chinese Dagger 1959: Jo's Boys 1959: Three Golden Nobles 1960: The Roving Reasons 1963: Doctor Who 1963: Jezebel ex UK 1967: St. Ives 1968: The Spanish Farm 1976: John Macnab 1981: Blood Money 1982: Badger by Owl-Light
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu