Terry Kilburn (gebore 25 November 1926) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Goodbye, Mr. Chips (1939), National Velvet (1944), Bulldog Drummond Strikes Back (1947), en Lolita (1962).

Filmografie Rolprente 1938: A Christmas Carol 1939: Goodbye, Mr. Chips 1940: Swiss Family Robinson 1944: National Velvet 1947: Bulldog Drummond Strikes Back 1947: Bulldog Drummond at Bay 1953: Slaves of Babylon 1958: Fiend Without a Face 1962: Lolita

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu