Murray Kinnell (24 Julie 1889 – 11 Augustus 1954) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Public Enemy (1931), Cardinal Richelieu (1935), The Three Musketeers (1935), en Charlie Chan in Paris (1935).

Filmografie Rolprente 1931: The Public Enemy 1933: I Am Suzanne! 1934: Charlie Chan's Courage 1934: Murder in Trinidad 1935: Cardinal Richelieu 1935: The Three Musketeers 1935: Charlie Chan in Paris 1935: The Great Impersonation

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1889 Kategorie:Sterftes in 1954 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu