Michael Knowles (gebore 1937) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Are You Being Served? (1972), It Ain't Half Hot Mum (1974), Come Back Mrs. Noah (1977), en You Rang, M'Lord? (1988).
Filmografie Televisiereekse 1972: Are You Being Served? 1972: His Lordship Entertains 1974: It Ain't Half Hot Mum 1974: Rogue's Rock 1975: The Rough with the Smooth 1977: Come Back Mrs. Noah 1985: DJ Kat Show 1988: You Rang, M'Lord? 2007: The Dad's Army Podcast
Televisierolprente 1985: Walking the Planks
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu