Edward Kelsey (4 Junie 1930 – 23 April 2019) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Curse of the Were-Rabbit (2005) en in die televisiereekse Doctor Who (1963) en Juliet Bravo (1980).
Filmografie Rolprente 1987: Crystalstone 2005: The Curse of the Were-Rabbit
Televisiereekse 1958: Solo for Canary 1963: Doctor Who 1980: Juliet Bravo 1981: Danger Mouse 1991: Victor & Hugo: Bunglers in Crime 1992: Truckers
Televisierolprente 1969: Tower of London: The Innocent 1987: The Reluctant Dragon
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu