Hugh Keays-Byrne (gebore 18 Mei 1947-1 Desember 2020) was 'n Engelse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mad Max (1979), Sleeping Beauty (2011), en Mad Max: Fury Road (2015).
Filmografie Rolprente 1974: Stone 1975: The Dragon Flies 1976: The Trespassers 1979: Mad Max 1979: One More Minute 1984: Strikebound 1992: Resistance 1999: Stone Forever 2011: Sleeping Beauty 2015: Mad Max: Fury Road
Televisiereekse 1975: Ben Hall 1990: Power in the Pacific
Televisierolprente 1974: The Making of Stone 1975: Polly My Love 1977: Say You Want Me 1978: The Tichborne Affair 1978: The Death Train 1982: Madness of Two
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2020 Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Britse rolprentregisseurs Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu