James Hazeldine (4 April 1947 – 17 Desember 2002) was 'n Engelse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Pink Floyd: The Wall (1982) en in die televisiereekse Sam (1973), The Omega Factor (1979), en London's Burning (1988).

Filmografie Rolprente 1982: Pink Floyd: The Wall

Televisiereekse 1970: Tales of Unease 1973: Sam 1976: Cilla's World of Comedy 1976: The Lady of the Camellias 1978: Do You Remember? 1979: The Omega Factor 1979: Kids 1980: Square Mile of Murder 1984: Chocky 1985: Chocky's Children 1986: The Return of Sherlock Holmes 1987: Truckers 1988: London's Burning 1988: Streets Apart 1989: Young, Gifted and Broke 2000: Deceit 2001: Adrian Mole: The Cappuccino Years

Televisierolprente 1986: London's Burning 1987: Behind the Bleep 1992: My Friend Walter 1993: Noel's Christmas Presents 1994: The Fireboy

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Sterftes in 2002 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu