David Hemblen is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Brainscan (1994), Tommy Boy (1995), en Rollerball (2002), en in die televisiereeks X-Men (1992).
Filmografie Rolprente 1987: Family Viewing 1988: Norman's Awesome Experience 1993: A Man in Uniform 1994: Brainscan 1995: Tommy Boy 1995: The Champagne Safari 1998: The Herd 2000: Rats 2002: Rollerball 2010: Le mystère Egoyan
Televisiereekse 1974: The Adventures of Timothy Pilgrim 1978: Homecoming 1985: Vista: The New Magicians 1987: Captain Power and the Soldiers of the Future 1988: T and T 1989: The Jungle Book: The Adventures of Mowgli 1992: X-Men 1993: Tales from the Cryptkeeper 1994: Wild C.A.T.S: Covert Action Teams 1997: Earth: Final Conflict
Televisierolprente 1979: Inside Out 1992: The First Circle 2000: Redwall: The Movie 2000: Building for Disasters 2001: Jane Doe
Video's 1987: Captain Power and the Soldiers of the Future: Future Force Training 1987: Captain Power and the Soldiers of the Future: Bio-Dread Strike Mission 1990: Jungle Book
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Sterftes in 2020 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu