Halliwell Hobbes (16 November 1877 – 20 Februarie 1962) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Dr. Jekyll and Mr. Hyde (1931), You Can't Take It with You (1938), Sherlock Holmes Faces Death (1943), en Canyon Passage (1946).
Filmografie Rolprente 1929: Jealousy 1929: Lucky in Love 1930: Charley's Aunt 1931: Dr. Jekyll and Mr. Hyde 1931: Platinum Blonde 1932: Love Affair 1932: 6 Hours to Live 1932: Week Ends Only 1938: You Can't Take It with You 1943: Sherlock Holmes Faces Death 1946: Canyon Passage
Televisiereekse 1938: Ann and Harold
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1877 Kategorie:Sterftes in 1962 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu