Christopher Hewett (5 April 1921 – 3 Augustus 2001) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Lavender Hill Mob (1951) en The Producers (1967), en in die televisiereekse Fantasy Island (1977) en Mr. Belvedere (1985).

Filmografie Rolprente 1951: The Lavender Hill Mob 1967: The Producers 1986: Ratboy

Televisiereekse 1951: The Lighter Side 1976: Ivan the Terrible 1977: Fantasy Island 1985: Mr. Belvedere 1987: Animal Crack-Ups

Televisierolprente 1982: Massarati and the Brain 1988: Celebrity Secrets 1989: The Ice Capades with Jason Bateman and Alyssa Milano 1990: A Very Retail Christmas

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 2001 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu