Julian Firth (gebore 12 Maart 1960) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lifeforce (1985), Bedazzled (2000), en The Bank Job (2008), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).
Filmografie Rolprente 1979: Scum 1985: Lifeforce 2000: Bedazzled 2008: The Bank Job
Televisiereekse 1992: The Young Indiana Jones Chronicles 1994: Mystery!: Cadfael 2011: Game of Thrones
Video's 1999: The Adventures of Young Indiana Jones: Daredevils of the Desert
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1961