John Forgeham (14 Mei 1941 – 10 Maart 2017) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Italian Job (1969), Mean Machine (2001), en Kiss of the Dragon (2001), en in die televisiereeks Footballers' Wives (2002).
Filmografie Rolprente 1969: The Italian Job 2001: Mean Machine 2001: Kiss of the Dragon 2007: Torture Room
Televisiereekse 1964: Beauty and the Beast 1970: The Acid Test 1971: Catwalk 1982: L for Lester 1983: Give us a Break 1985: C.A.T.S. Eyes 1988: Final Run 1988: Casting Off 1991: T.Bag and the Rings of Olympus 1992: Blue Heaven 2002: Footballers' Wives 2007: Rhona's Pantry
Televisierolprente 1984: Killer Exposed 1996: Seed
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu