Tristan Gemmill (gebore 6 Junie 1967) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Jacket (2005) en in die televisiereekse Distant Shores (2005), Strictly Confidential (2006), en Meadowlands (2007).

Filmografie Rolprente 2005: The Jacket

Televisiereekse 2001: Sam's Game 2003: Grass 2005: Distant Shores 2006: Strictly Confidential 2007: Meadowlands 2011: The Case

Televisierolprente 2006: Strictly Confidential: Behind the Scenes 2013: A Great British Air Disaster

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse akteurs van die 21ste eeu