Hugh Fraser (gebore 7 Oktober 1950) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Patriot Games (1992) en 101 Dalmatians (1996), en in die televisiereekse Jack the Ripper (1988) en Poirot (1989).

Filmografie Rolprente 1982: The Draughtsman's Contract 1992: Patriot Games 1996: 101 Dalmatians 2010: Jackboots on Whitehall 2016: With Love From... Suffolk The Haunted Hotel

Televisiereekse 1981: The Olympian Way 1982: Cloud Howe 1984: Bird of Prey 2 1988: Jack the Ripper 1989: Poirot 2004: The Alan Clark Diaries

Televisierolprente 1983: Heartattack Hotel 1984: A Class of His Own 1994: Sharpe's Company 1994: Sharpe's Enemy 1994: Sharpe's Honour 1995: Sharpe's Battle 1995: Sharpe's Gold 1996: Sharpe's Siege

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu