Simon Fisher-Becker (25 November 1961 - 9 Maart 2025) was 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Harry Potter and the Sorcerer's Stone (2001) en Les Misérables (2012), en in die televisiereeks Doctor Who (2005).
Loopbaan Simon Fisher-Becker is op 25 November 1961 in Ruislip, Middlesex, Engeland, Verenigde Koninkryk gebore. Fisher-Becker het sy rolprentdebuut in 1990 gemaak.Biografie van Simon Fisher-Becker
Sy mees noemenswaardige rolle sluit in Tony Fazackerley in "Puppy Love" vir die BBC, The Fat Friar in die Harry Potter-film "Harry Potter and the Philosopher's Stone" en Dorium Maldovar in seisoene 5 en 6 van "Doctor Who".Simon Fisher-Becker joins Game of Thrones
Simon Fisher-Becker is op 9 Maart 2025 in die ouderdom van 63 in Londen oorlede.Fisher-Becker dies aged 63
Filmografie Rolprente 2001: Harry Potter and the Sorcerer's Stone 2012: Les Misérables 2012: Chakan the Forever Man 2017: Coveted Desires 2018: Indie Film The Great Director
Televisiereekse 2005: Doctor Who 2011: Talking Who 2013: 3some 2013: Waterside 2014: Puppy Love
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Sterftes in 2025 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu