Simon Farnaby (gebore 2 April 1972) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Your Highness (2011), Rogue One: A Star Wars Story (2016), en Paddington 2 (2017), en in die televisiereeks Horrible Histories (2009).

Filmografie Rolprente 2009: Bunny and the Bull 2011: Your Highness 2015: Bill 2016: Rogue One: A Star Wars Story 2016: Mindhorn 2017: Paddington 2 Magic Faraway Tree

Televisiereekse 2005: Spoons 2006: Strutter 2006: Blunder 2007: Angelo's 2007: The Golf War 2009: Horrible Histories 2010: The Persuasionists 2010: BBC Nought 2011: Horrible Histories with Stephen Fry 2012: The Midnight Beast 2012: Dave Shakespeare 2013: Yonderland 2013: Secrets 2014: Man vs. Weird 2014: On the Yorkshire Buses

Televisierolprente 2002: Captain V 2007: The Yellow House 2009: LifeSpam: My Child Is French 2013: Richard III: The King in the Car Park 2013: Richard III:The Unseen Story

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu