Mike Elliott (17 Julie 1946 – 23 Desember 2014) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Full Contact (1993), Billy Elliot (2000), en Goal! The Dream Begins (2005).

Filmografie Rolprente 1993: Full Contact 1995: Eden Valley 2000: Billy Elliot 2005: Goal! The Dream Begins

Televisierolprente 1994: The Shadow and the Substance

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu