John Barrie (6 Mei 1917 – 24 Maart 1980) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Victim (1961), Sword of Lancelot (1963), en Patton (1970).

Filmografie Rolprente 1961: Victim 1963: Sword of Lancelot 1969: The File of the Golden Goose 1970: Patton

Televisiereekse 1957: The Machine Breakers 1959: The Artful Dodger 1959: The Wright People 1961: Jacks and Knaves 1963: Sergeant Cork 1967: Four Tall Tinkles 1969: The Doctors

Televisierolprente 1958: Incident at Echo Six 1961: The Interrogator 1962: A Quiet Game of Cards

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1917 Kategorie:Sterftes in 1980 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu