Tony Beckley (7 Oktober 1929 – 19 April 1980) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Italian Job (1969), Get Carter (1971), Sitting Target (1972), en When a Stranger Calls (1979).
Filmografie Rolprente 1967: The Penthouse 1968: The Long Day's Dying 1968: The Lost Continent 1969: The Italian Job 1971: Get Carter 1972: Sitting Target 1972: Beware My Brethren 1975: Diagnosis: Murder 1979: When a Stranger Calls
Televisiereekse 1963: Dig This Rhubarb 1969: Parkin's Patch 1971: Now, Take My Wife 1976: Little Lord Fauntleroy 1977: The Cost of Loving
Televisierolprente 1964: East Lynne
Eksterne skakels
Kategorie:Sterftes in 1980 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1927