Christopher Adamson (gebore 6 Junie 1956) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Robin Hood: Prince of Thieves (1991), Judge Dredd (1995), The Count of Monte Cristo (2002), en Pirates of the Caribbean: At World's End (2007).

Filmografie Rolprente 1991: Robin Hood: Prince of Thieves 1995: Judge Dredd 1998: Les Misérables 1998: Razor Blade Smile 1999: Lighthouse 2002: The Count of Monte Cristo 2007: Pirates of the Caribbean: At World's End 2010: The Scared of Death Society 2014: The Sleeping Room The Dark Return of Time DragonMan: The Adventures of Luke Starr Pulp Chicken

Televisiereekse 2000: Lock, Stock... Skullenia

Televisierolprente 1991: Eye Contact

Video's 2007: Freakshow 2008: Allan Quatermain and the Temple of Skulls 2009: The Making of 'Mutant Chronicles'

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu