David Bailie (gebore 4 Desember 1937) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Gladiator (2000), Pirates of the Caribbean: The Curse of the Black Pearl (2003), Pirates of the Caribbean: Dead Man's Chest (2006), en Pirates of the Caribbean: At World's End (2007).
Filmografie Rolprente 1974: Son of Dracula 2000: Gladiator 2003: Pirates of the Caribbean: The Curse of the Black Pearl 2006: Pirates of the Caribbean: Dead Man's Chest 2007: Pirates of the Caribbean: At World's End 2011: Tribe 2013: Traveller 2017: The Beyond 2018: In the Trap
Televisierolprente 1973: Wipers Three
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse fotograwe Kategorie:Sterftes in 2021 Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse YouTubers