Richard Ainley (22 Desember 1910 – 18 Mei 1967) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente As You Like It (1936), The Frog (1937), Lady with Red Hair (1940), en White Cargo (1942).

Filmografie Rolprente 1936: As You Like It 1937: The Frog 1938: The Gang 1938: Lily of Laguna 1938: Old Iron 1940: Lady with Red Hair 1941: Here Comes Happiness 1941: Passage from Hong Kong 1942: White Cargo 1943: I Dood It 1943: Three Hearts for Julia

Televisierolprente 1939: The Tempest 1939: The Tempest/II 1947: Tobias and the Angel

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1910 Kategorie:Sterftes in 1967 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu