Neal Arden (27 Desember 1909 – 4 Junie 2014) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Life of St. Paul (1938) en The Best House in London (1969), en in die televisiereekse The Quatermass Experiment (1953) en Department S (1969).
Filmografie Rolprente 1938: Life of St. Paul 1964: Delayed Flight 1969: The Best House in London
Televisiereekse 1953: The Quatermass Experiment 1958: Ivanhoe 1969: Department S
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1909 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu