Philip Anthony Hammond (gebore 4 Desember 1955) is 'n Britse politikus van die Konserwatiewe Party en van 13 Julie 2016 tot 24 Julie 2019 minister van finansies van die Verenigde Koninkryk onder eerste minister Theresa May.
Verwysings
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse politici Kategorie:Geboortes in 1955