Jeremy Richard Streynsham Hunt (gebore 1 November 1966 in Londen) is 'n Britse politikus van die Konserwatiewe Party. Hy was van 9 Julie 2018 tot 24 Julie 2019 minister van Buitelandse Sake en sedert 14 Oktober 2022 is hy Minister van Finansies (Kanselier van die Tesourie of Chancellor of the Exchequer).

Hunt was ook minister van Gesondheid, Kultuur en Sport gewees.

Kategorie:Britse ministers Kategorie:Ministers van Buitelandse Sake Kategorie:Ministers van Gesondheid Kategorie:Ministers van Kultuur Kategorie:Ministers van Sport Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Lewende mense