Wesgro is die organisasie wat toerisme, handel en beleggings in die Wes-Kaap bevorder.
In November 2018 het Wesgro sy wêreldwye veldtog Nerens Beter Nie (in Engels: 'Nowhere Does it Better') in Kaapstad begin met die doeleinde om reisigers weer te inspireer en Kaapstad weer "op die kaart te plaas" nadat die droogte die toerisme in die Wes-Kaap negatief beïnvloed het.
Sien ook Impakte van toerisme
Verwysings
Bibliografie Wesgro-se webwerf
Kategorie:Kaapstad Kategorie:Wes-Kaap