Beekdaelen (Limburgs: Baekdale) is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat grens aan die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale. Die munisipale gebied het sowat 36 000 inwoners (2019) en 'n oppervlakte van 78 km². Gemeente Beekdaelen, Zoekplaats
Beekdaelen is in 2019 gestig en gevorm uit die munisipaliteite Nuth, Onderbanken en Schinnen. Eersgenoemde is die administratiewe setel van die nuwe munisipaliteit.
Plekke Plekke in die munisipale gebied van Beekdaelen:<br/ > Amstenrade, Bingelrade, Doenrade, Hulsberg, Jabeek, Merkelbeek, Nuth, Oirsbeek, Puth, Schimmert, Schinnen, Schinveld, Sweikhuizen, Vaesrade en Wijnandsrade.
Verwysings
Eksterne skakels
Die amptelike webwerf van die munisipaliteit