Die Bălți-Leadoveni Internasionale Lughawe (IATA: BZY, ICAO: LUBL) is die tweede grootste lughawe in Moldowa na Chisinau Internasionale Lughawe en lê sowat 15 kilometer oos van die middestad van Bălţi. Die lughawe is in 1987 as die "Grigori Leadov" geopen en word later in die negentiger jare na Bălți International Airport (BIA) herdoop. Die volume van lugverkeer het sedert die jaar 1987 aansienlik toegeneem.

Balti Internasionale Lughawe is die tweede spil van Air Moldova en is vir die meeste buitelandse toeriste die poort na Noord-Moldowa.

Eksterne skakels

Airport data (worldaerodata)

Kategorie:Moldowa Kategorie:Lughawens in Europa