Herta Ware (9 Junie 1917 – 15 Augustus 2005) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Cocoon (1985), Species (1995), Practical Magic (1998), en Cruel Intentions (1999).

Filmografie Rolprente 1985: Cocoon 1988: Dakota 1991: Lonely Hearts 1991: Race Against Tomorrow 1995: Species 1998: Practical Magic 1998: The Politics of Desire 1999: Cruel Intentions

Video's 1993: When Jesus Was a Kid

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1917 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu