Carole Wells (gebore 31 Augustus 1942) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Cheap Detective (1978) en in die televisiereekse National Velvet (1960), Ben Casey (1961), en Pistols 'n' Petticoats (1966).
Filmografie Rolprente 1967: The Far Out West 1974: The House of Seven Corpses 1978: The Cheap Detective 1991: Molly and the Ghost
Televisiereekse 1960: National Velvet 1961: Ben Casey 1966: Pistols 'n' Petticoats
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense