Sergei Mironowitsj Kirof (Russies: Серге́й Миро́нович Ки́ров) (Oerzjoem, 15 Maart 1886 – Leningrad, 1 Desember 1934) was 'n Sowjet-Russiese politikus. Hy was van 1926 tot 1934 partyleier in Leningrad en bekend as vertroueling van Stalin. In Maart 1934 blyk hy egter tydens die sewentiende partykongres van die Kommunistiese Party so gewild te wees dat hy gesien word as 'n potensiële bedreiging vir die magposisie van Stalin. Op 1 Desember 1934 word hy vermoor onder verdagte omstandighede wat steeds onopgeklaar is, en waarby baie historici die betrokkenheid van Stalin vermoed. Die moord op Kirof lei die begin van Stalin se Groot Suiwering in.

Kirof was 'n ontvanger van die Orde van die Rooi Banier asook die Leninorde.

Literatuur Robert Conquest: Stalin and the Kirov Murder, Londen (1989, herziene uitgave 2010), Amy Knight: Who Killed Kirov?, New York, 1999, Sebag Montefiore, Simon: Stalin; het hof van de rode tsaar, Utrecht (2004), Figes, Orlando: Fluisteraars; leven onder Stalin, Amsterdam (2008, Engelse uitgawe 2007), Overy, Richard: Dictators, Amsterdam (2005), Radzinski, Edvard: Stalin; onthullingen uit geheime privé-archieven, Amsterdam (1996), Volkogonov, Dmitri: Triomf en tragedie; een politiek portret van Josef Stalin, Houten (1990),

Eksterne skakels Kort biografie van Kirof Biografiese informasie oor Kirof Agtergrond oor die moord op Kirof Informasie betreffende, en agtergrond oor, die moord op Kirof Informasie betreffende die bloedbad by Astrachan, 1919 Uitgebreide informasie oor die ondersoek na die moord op Kirof Agtergrond oor die moord op Kirof Resensie van Amy Knigts: Who killed Kirov?, New York Times

Notas

Kategorie:Geboortes in 1886 Kategorie:Sterftes in 1934