Gwen Welles (4 Maart 1951 – 13 Oktober 1993) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente California Split (1974), Nashville (1975), Desert Hearts (1985), en New Year's Day (1989).
Filmografie Rolprente 1971: A Safe Place 1973: Hit! 1974: California Split 1975: Nashville 1975: Little Boy Blue 1985: Desert Hearts 1989: New Year's Day 1990: Eating 1998: Angel on My Shoulder
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Sterftes in 1993 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu