Marsha Warfield (gebore 5 Maart 1954) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente D.C. Cab (1983) en Mask (1985), en in die televisiereekse Night Court (1984) en Empty Nest (1988).
Filmografie Rolprente 1983: D.C. Cab 1985: Mask
Televisiereekse 1984: Night Court 1984: Riptide 1986: Wordplay 1987: Stand Up America 1988: Empty Nest 1988: Relatively Speaking
Televisierolprente 1987: Harry Anderson's Sideshow 1989: The Tommy Chong Roast 1993: The 104th Tournament of Roses Parade
Video's 1984: I Be Done Been Was Is 1985: Women Tell the Dirtiest Jokes 1987: Paramount Comedy Theatre, Vol. 2: Decent Exposures 1987: Truly Tasteless Jokes
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu