Sophie Reynolds (gebore 2 April 1999) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Gamer's Guide to Pretty Much Everything (2015) en Youth & Consequences (2018).

Filmografie Televisiereekse 2015: Gamer's Guide to Pretty Much Everything 2018: Youth & Consequences

Video's 2016: Mostly Ghostly: One Night in Doom House

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu