Shaunette Renée Wilson is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Black Panther (2018) en in die televisiereekse Billions (2016) en The Resident (2018).
Filmografie Rolprente 2018: Black Panther
Televisiereekse 2016: Billions 2018: The Resident
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1990