Siena Agudong (gebore 19 Augustus 2004) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Alex & Me (2018) en in die televisiereekse Nicky, Ricky, Dicky & Dawn (2014), Killer Women (2014), en Star Falls (2018).
Filmografie Rolprente 2013: Second Chances 2018: Alex & Me
Televisiereekse 2014: Nicky, Ricky, Dicky & Dawn 2014: Killer Women 2018: Star Falls
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2004 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu