Louis Zorich (12 Februarie 1924 – 30 Januarie 2018) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Fiddler on the Roof (1971), The Muppets Take Manhattan (1984), en Detachment (2011), en in die televisiereeks Mad About You (1992).

Filmografie Rolprente 1971: Fiddler on the Roof 1974: Sunday in the Country 1984: The Muppets Take Manhattan 2004: A Hole in One 2009: Run It 2011: Detachment

Televisiereekse 1959: Hudson's Bay 1991: Brooklyn Bridge 1992: Mad About You

Televisierolprente 1958: The Double Cure 1973: The Karen Valentine Show

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu