Marc Vann (gebore 23 Augustus 1954) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente U.S. Marshals (1998), Payback (1999), Ghost World (2001), en Spider-Man 3 (2007).
Filmografie Rolprente 1998: U.S. Marshals 1999: Payback 2001: Ghost World 2006: Extreme Walking 2007: Spider-Man 3
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu