Ray Vitte (20 November 1949 – 20 Februarie 1983) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Up in Smoke (1978), Thank God It's Friday (1978), A Force of One (1979), en 9 to 5 (1980).
Filmografie Rolprente 1978: Up in Smoke 1978: Thank God It's Friday 1979: A Force of One 1980: 9 to 5
Televisiereekse 1978: David Cassidy - Man Undercover 1982: The Quest
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Sterftes in 1983 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu