Eugene Walter (30 November 1921 – 29 Maart 1998) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente 8½ (1963), Juliet of the Spirits (1965), Romeo and Juliet (1968), en The House of the Laughing Windows (1976).

Filmografie Rolprente 1963: 8½ 1965: Juliet of the Spirits 1968: Romeo and Juliet 1969: Il giovane normale 1972: Beati i ricchi 1976: The House of the Laughing Windows 2008: Eugene Walter: Last of the Bohemians

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 1998 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu