Tom Villard (19 November 1953 – 14 November 1994) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Grease 2 (1982), Heartbreak Ridge (1986), My Girl (1991), en Popcorn (1991).
Filmografie Rolprente 1982: Grease 2 1986: Heartbreak Ridge 1986: The Trouble with Dick 1991: My Girl 1991: Popcorn
Televisiereekse 1983: We Got It Made
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Sterftes in 1994 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu