Mark Venturini (10 Januarie 1961 – 14 Februarie 1996) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Return of the Living Dead (1985), Friday the 13th: A New Beginning (1985), en Best Seller (1987), en in die televisiereeks Space Rangers (1993).

Filmografie Rolprente 1985: The Return of the Living Dead 1985: Friday the 13th: A New Beginning 1987: Best Seller 1995: Out-of-Sync

Televisiereekse 1993: Space Rangers

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Sterftes in 1996 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu