Tim Van Patten (gebore 10 Junie 1959) is 'n Amerikaanse regisseur, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Class of 1984 (1982) en in die televisiereekse The Sopranos (1999) en Boardwalk Empire (2010).
Filmografie Rolprente 1982: Class of 1984 1983: California Cowboys 1985: Zone Troopers 1988: Catacombs
Televisiereekse 1978: The White Shadow 1984: The Master 1999: The Sopranos 2010: Boardwalk Empire
Televisierolprente 1982: High Powder 1983: Johnny Garage 2002: Untitled Paul Simms Pilot
Video's 2005: The White Shadow: More Than Basketball 2006: The White Shadow: Director's Debut
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu