Frederick Peters (30 Junie 1884 – 23 April 1963) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Mother's Sin (1918), Miracles of the Jungle (1921), Tarzan and the Golden Lion (1927), en White Zombie (1932).
Filmografie Rolprente 1918: A Mother's Sin 1921: Miracles of the Jungle 1924: The Millionaire Cowboy 1925: Simon the Jester 1927: Tarzan and the Golden Lion 1932: White Zombie
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1884 Kategorie:Sterftes in 1963 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu